top of page

WIE IS ONS

DIE PI KLUB IS 'N DROOM GESTIG OM KINDERS 'N GEMAKLIKE EN VEILIGE LEER OMGEWING TE BIED.

Hier fokus ons op individuele groei en vooruitgang van elke leerder. Ons verstaan dat enige omgewing relevant en van toepassing moet wees op hedendaagse leerders. Ons bring ‘n vars en unieke benadering tot wiskunde. Ons glo daarin dat die nodige vaardighede om wiskunde probleme op te los bydra tot hoe ‘n kind hom-of-haarself hanteer in daaglikse uitdagings. Die Pi Klub is geleë in Eldoraigne, Centurion en fokus op Laerskole en Hoërskole. 

HOE VERLOOP DIE KLASSE

Daar word weekliks in skool verband onderwerpe oopgebreek en verduidelik, gevolglik deur ‘n span poging om verskeie voorbeelde op te los in die klas asook veelsydige tuis werk en merk kaarte om die behandelde werk in te oefen. Gedurende eksamen tye word die klasse herskeduleer om seker te maak dat elke student ten volle voorbereid sal wees. Ekstra wiskunde klas se klem is op ekstra en ons glo daarin om daagliks ekstra wiskunde te oefen sodat elke leerder hulle volle potensiaal kan bereik deur harde werk en ‘n passievolle gesindheid.

graad7 intro cover-06.PNG
bottom of page